.

HOMEBREW that lineer "ElCheapo"

Re: HOMEBREW that lineer "ElCheapo"

Postby ZS1L » Tue May 03, 2011 3:53 pm

Mmmmmm, John :? .....Child labour??

Alex
ZS1L
User avatar
ZS1L
 
Posts: 2
Joined: 04.2011
Gender: None specified

Re: HOMEBREW that lineer "ElCheapo"

Postby zs2cx » Tue May 03, 2011 8:16 pm

Alex ...
Ek voel vandag soos n hond op n Gifox Dag.
damn daai amplifier het al so geskiet dat dit smaak my dis oordeels dag, as iemand net hard trap kry ek al die annvalle wat jy kan aandink.
Ek wil nou UITSLAAN :mrgreen: huise se vensters karre se ruite en vrouens se tande :mrgreen:
dammmmn.
200mw input 150 watt output en 100ma stroom op anode circuit, dan begin die amp overcurrent terwyl ek keydown, hy tel stadig amps op tot by 200ma ,dan rocket hy na 1 amp toe...help outoppie :twisted:
CROC
User avatar
zs2cx
 
Posts: 74
Joined: 04.2011
Gender: Male

Re: HOMEBREW that lineer "ElCheapo"

Postby zs2cx » Mon May 09, 2011 10:31 pm

Mmm
dis n Kilowat vraat die,
hy doen 80m tot 10 en draf mooi op 600ma met die 3500v op die plaat.
As ek mooi vra dan gee hy amper n amp op 3500v, sies dis vreesloos..
sal die pics later post.
CROC
User avatar
zs2cx
 
Posts: 74
Joined: 04.2011
Gender: Male

Previous

Return to "Homebrew Corner"


 

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron